top of page
IMG_1537.JPG

Rugby

Rugby is one of the most popular sports amongst the boys, each of them aspiring to pull a

Springbok jersey over their heads in years to come.

We normally field a total of 24 rugby teams from grade 1 to 7, each of them getting an opportunity to play during the rugby season (March to September).

Die graad 1 en 2 leerders neem aan die verpligte vaardigheidsprogram deel, waar geen kontak gemaak word nie, maar slegs gefokus word op rugbyvaardighede.  Daarna vind spanoefeninge vir die seuns wat daarin belangstel plaas.


The school hosts a number of rugby tournaments over the course of the year, which includes the Optimum Ultra Rugby Tournament where the boys (u.10-u.13) participate in Sevens, Tens and 15-man rugby.  The u.8AB and u.9AB teams also play in this tournament.


Ons senior spanne het die voorreg om vroeg in vanjaar se seisoen deel te neem aan toernooie.

Die o.13A & B- spanne neem elke jaar ook aan ‘n baie suksesevolle Noord-Suid toernooi deel.

Ons o.11AB en o.13C-span neem ook jaarliks deel aan die Willie le Roux Rugbytoernooi op Stellenbosch.


Team Selection

Team selection is at the absolute discretion of the coaches.

-  In the u.7 – u.13 teams, players are  selected on merit.

-  The last team will rotate to enable all players in this group to play a match.

-  No team is final. 

-  The skills and development of each learner will be monitored continuously.

-  The place and position of each player in a team will be determined by the coach.  It is his sole      responsibility.

-  Recognition is given to the fact the players can develop or perform better in certain position.

Ouderdomsgroepe

Spelers mag nie buite hul ouderdomsgroep deelneem nie.

Die ouderdom wat die speler in die jaar word, of andersins spesifieke voorskrifte wat deur die provinsiale moederliggaam gegee word, sal bepaal in watter ouderdomsgroep die speler deelneem.

Geen oor-ouderdomspeler sal toegelaat word om aan sport by PSS deel te neem nie.

IMG_7703.JPG
bottom of page